Site logo
Description

Die wêreld se eerste Sakekamer is in 1599 in Marseille Frankryk gestig. Die oudste Engelsprekende Sakekamer is in New York gestig in 1768.

Die visie, doel en strategieë van sakekamers het oor honderde jare nog nooit verander nie en werk sakekamers wȇreldwyd steeds vir die bevordering van hul lede se belange asook skakeling met regeringsowerhede oor sake van
gemeenskaplike belang.

Sien: https://www.chamber.nyc/ en  https://www.unizo.be/ vir meer inligting.

‘n Voorbeeld van ‘n suksesvolle vroeë sakegroepering was die Hanse Liga wat uit Noord-Duitsland geopereer het om dorpe se handelsgemeenskappe en ekonomiese belange te beskerm en te verteenwoordig. Die Liga het kommersiële aktiwiteite in Noord-Europa vanaf die 13de tot die 15de eeu gedomineer en het oor ‘n tydperk van 400 jaar gedy. Vir interessante inligting hieroor kyk gerus na: https://www.hanse.org/en/

Location
Follow us
Closed
Open hours today: 9:00 am - 4:00 pm Toggle weekly schedule
  • Monday

    9:00 am - 4:00 pm

  • Tuesday

    9:00 am - 4:00 pm

  • Wednesday

    9:00 am - 4:00 pm

  • Thursday

    9:00 am - 4:00 pm

  • Friday

    9:00 am - 4:00 pm

  • Saturday

    Closed

  • Sunday

    Closed

  • 29 February 2024 7:45 am local time

Contact business

    Contact Form

      • No comments yet.
      • Add a review

        You May Also Be Interested In